Randolph Scott

Randolph Scott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Randolph Scott
Geboorte (1898-01-23)23 Januarie 1898
Sterfte 2 Maart 1987 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 aangenome
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1928–1962
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Randolph Scott (23 Januarie 1898 – 2 Maart 1987) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Roberta (1935), My Favorite Wife (1940), 7 Men from Now (1956), en The Tall T (1957).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search